Plakkers vir Loslitdag ter ondersteuning van Aanhouwen

Soos in die verlede sal Aucamp Scholtz Lubbe hierdie jaar nou betrokke wees by die nasionale Loslitdag-inisiatief, in samewerking met Aanhouwen en Green Spot Marketing.

Plakkers vir Loslitdag kos R10 elk en Aanhouwen kry R4 van elke plakker wat ons verkoop. Die fondse wat ingesamel word help Aanhouwen baie om vir die ongelooflik spesiale persone daar by hulle te kan sorg. Loslitdag en die verkoop van die plakkers is een van die drie groot fondsinsamelingsprojekte wat Aanhouwen elke jaar onderneem.  Die Aucamp Scholtz Lubbe/Aanhouwen-Golfdag en die Aanhouwen Opedag in Oktober is die ander twee.

Vanjaar vaar ons weer die strate in om plakkers aan die publiek te verkoop van Vrydag 31 Augustus tot Vrydag 7 September,  tussen 07:00 – 08:00 daagliks.  Kom soek ons gerus by die Lord Charles kruising, die Victoriastraat/N2 kruising, asook die Main Road/Victoriastraat kruising en bring al u kleingeld om ons blikskudpoging te ondersteun.

U is baie welkom om Loslitplakkers by ons Ontvangs te kom koop en uit te deel aan al u werknemers, vriende, familie, kennisse en bure!  Skakel gerus vir Joey by 021 840 1600 vir plakkers – ons  sal reël dat dit by u afgelewer word!

1 Response to “Plakkers vir Loslitdag ter ondersteuning van Aanhouwen”


  1. 1 visit Website 2013/05/07 at 4:41 am

    After exploring a few of the articles on your web page,
    I honestly like your technique of blogging. I saved it to my bookmark webpage list and will be checking back in the near future.
    Please visit my website too and tell me what you think.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s




Follow ASL on Twitter

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 9 other followers


%d bloggers like this: