Voorlopige belasting

Kliënte wat voorlopige belastingbetalers is en wie se belastingjaar op die laaste dag van Februarie eindig word daaraan herinner dat hul eerste voorlopige belastingopgawe vir die Februarie 2013 belastingjaar nie later nie as 31 Augustus 2012 ingedien moet word en dat die eerste betaling terselfdertyd gemaak moet word. Ons gaan gedurende Julie met ons betrokke kliënte skakel ten einde hul belastingverpligting effektief te bestuur.

U is welkom om vir Christa Marais of die direkteur verantwoordelik vir u sake te skakel indien u enige navrae sou hê.

About these ads

1 Response to “Voorlopige belasting”



  1. 1 guyanese food Trackback on 2014/05/19 at 4:30 pm

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s





Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

%d bloggers like this: